Ek bestel graag die volgende graad/grade se opsommings en/of sagteware, wat die volgende vakke insluit:
Graad 7 : Pakket - almal van die volgende vakke moet gekies word - Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) en Ekonomiese Bestuurswetenskappe (EBW).
Graad 8 : Vakke tans beskikbaar - Natuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe - kies enigeen of albei.
Die pryse op hierdie bestelvorm is slegs 'n aanduiding van kostes en 'n volledige faktuur met ons bankbesonderhede volg kortliks.